Successfully reported

Wolverfontein d'Waenhuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Evelyn B
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Beautiful. Stunning and very memorable trip! We will be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eugene P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Stilte is nou en dan nodig en dit is wat ons gekry het. Plaasatmosfeer is heerlik. Stoepiesit, boeklees, stap, dierekyk, swem, fietsry, amazing!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Stylvolle en ontspanne atmosfeer in 'n pragtige omgewing. Die Karoo-stilte is waarlik tasbaar op hierdie gasteplaas. Die kothuis is heerlik ruim, karaktervol gemeubileerd en laat mens dadelik tuis voel. Die gasvrye ontvangs deur Stephanie en die verduideliking van alles was werklik uitstekend. Die vuurtjie in die aande en die plonspoel is 'n bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carel W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2024

Beste wegbreek van die stad en selfoonseine. Fantastiese naweek weg!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andre
Wolverfontein d'Waenhuis
Hi Carel Baie dankie dat jy die tyd gevat het om vir ons 'n goeie review te skryf. Dit was wonderlik om vir jou en jou gesin te huisves. Hopelik sien ons vir julle gou weer.

Johan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Wonderlik. Baie mooi natuurskoon en afgesonder.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andre
Wolverfontein d'Waenhuis
Hi Johan Baie dankie vir julle terugvoer. Ons waardeer dit. Ek is bly dat julle die natuurskoon en stilte so geniet het. Groete Andre

Louise V
1 nag
5.0
Okt 2020

Heerlik! Baie gasvry ontvang, huisie pragtig met interessante dekor, stilte en rustigheid, voedsel vir die siel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andre
Wolverfontein d'Waenhuis
Many thanks for taking the time to write us a review, much appreciated. We look forward to seeing you again in the near future.

Rob M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2020

Peaceful, friendly hosts, cool dogs. Will recommend to others.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Corne L
Kort verblyf
4.2
Okt 2020

Voëls en voëlbad bied baie plesier. Die verblyf hier was heerlik. Ons het net die heeldag op die stoep gesit en kyk hoe die voëls in die voëlbad baljaar en speel. Al werk die stoof met gas, is daar tog krag en warm water. Die een sitbank is net al lekker deurgesit. Neem 'n fiets saam en verkyker en geniet die stilte. Die twee groot honde is baie mooi opgevoed en vriendelik en baie op hul plek.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Andre
Wolverfontein d'Waenhuis
Dear Corne, many thanks for your kind words and helpful advice. We're so glad that you enjoyed your time with us, and that we were able to distract you from the challenges of 2020. I will definitely investigate the sleeper couch you speak of, which sounds as though it too, has succumbed to the 2020 malaise. We do hope to see you again in the near future.

Eileen H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2019

Charming Karoo cottage with wonderful hosts. We loved the cottage with all the memorabilia and the stoep with the perfect, peaceful view. Ashley and André are wonderful hosts and their two ridge-backs are beautiful. From the lesser double collared sunbirds in the greenery to the owls in the loft and the interesting succulents on the hill it was a total delight.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sue T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2018

A beautiful stay over. Wish we'd been able to stay longer. A lovely quaint converted barn with a beautiful view of the Touws River. Lots to do such as biking, walking or running in the neighbouring nature reserve or just sitting and enjoying the landscape around you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Andre Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 23

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 960
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 960
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 960
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R62, Wolverfontein Farm 137 Portion 25, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0b22c2f6a46f78d2f7e909c0c095358acf9087454a645d06cf5845cbf16c46d10ff71b665fb989b0aac4a8188bdf92af9d3f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R960 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 R62 Wolverfontein Farm 137 Portion 25 6655 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.637685755497 20.968158245087
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang