Successfully reported

Wolwedans Guest Manor

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 85 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Inge P
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Die staf was vriendelik en hulpvaardig. Die kamer was netjies en goed ingerig. Dit was wonderlik. Ons het so lekker gebly en sal dit definitief aanbeveel vir enige iemand wat verblyf in hierdie omgewing soek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Deon
Wolwedans Guest Manor
Goeie Môre Inge, Baie dankie vir jou goeie resensie. Hoop om jy en jou familie weer in die toekoms te huisves. Groete, Marichen

Michael P
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2025

Great. Lovely overnight stay. Had everything I needed and really liked the old worldly decor.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen B
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Dit was hemels en die netheid en personeel is uitstaande. Dit was 'n fantastiese ervaring en dis altyd lekker as 'n plek jou verwagtinge oortref!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Deon
Wolwedans Guest Manor
Baie dankie vir u goeie resensie, Mev Barnard. Groete, Marichen

Morne L
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jan 2025

Relaxing and worthwhile. Staff are very friendly and professional. Property is beautifully and well maintained. Various accommodation options. Smaller establishment, therefore quieter and more private. Location is convenient.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Deon
Wolwedans Guest Manor
Thank you very much for your great review. Kind regards, Marichen Lukas

Marike B
1 nag Saam met vriende
4.2
Mei 2025

Rustig en gesellig. Baie oulike plek, die kamer was skoon en netjies, en die kombuis het alles wat mens nodig het vir 'n lekker bly. Die gasvryheid was vriendelik en hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0
Deon
Wolwedans Guest Manor
Hello Marike, Baie dankie vir u goeie resensie. Hoop om u weer in die toekoms te huisves. Groete, Marichen

Taryn J
1 nag
4.0
Sep 2025

Adequate for an overnighter. Safari tent a bit chilly in cold weather. Impeccably clean. Compact, well equipped. The shower and loo are outside (hot water didn't work on my stay sadly). Lovely garden. For those preferring quiet, be aware that traffic, dogs and event sounds are amplified in the valley (maybe because it was Saturday). Adequate for an overnighter for me.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Karen R
1 nag
5.0
Nov 2024

Lovely stay, will go back when we stay in Great Brak again. Our stay was lovely. It was the perfect location for us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Deon
Wolwedans Guest Manor
Goeie môre mev Karen, Baie dankie vir u resensie. Vriendelike groete, Marichen Lukas

Jhf S
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Rustig en lekker! Ons het baie lekker gebly. Dit was rustig en ons gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Die ontbyt was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Deon
Wolwedans Guest Manor
Goeie middag Mnr Steyn. Baie dankie vir u goeie resensie. Hoop om u weer binnekort te huisves. Groete, Marichen

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Clinton P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Baie lekker en rustig. Heerlike rustige verblyf met die mooiste uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Deon
Wolwedans Guest Manor
Baie dankie vir u resensie Mnr Clinton.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Deon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 85

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 980
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 980
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 980
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 11 Amy Searle Street, Great Brak River, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbf5720f69532a30c09009513640d534ec5e41c36f8067b9888bb3160189baacd469ea42c3eca6e3b40c0122b122322f7a606?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag, vir 2 mense 85 5 1 5 11 Amy Searle Street Great Brak River 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.040838088889 22.218310311111
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang