Successfully reported
+29

Wolwedans Desert Lodge

Selfsorg
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Geen kinders onder 7
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 144 Farm Wolwedans, Namib Rand Nature Reserve, Namibia, Hardap
  • Vanaf R18 900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Wolwedans Desert Lodge bied B&B-verblyf in die Namib Rand Natuurreservaat. Die lodge kyk uit oor die skilderagtige duine van die Namibwoestyn en is aan die buitewyke van Hardap geleë.

Dié ruim woestynlodge kan 2 mense per eenheid akkommodeer en bied gaste 'n keuse van 10 pragtig versierde kamers. Alle kamers is ingerig met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet, asook 'n privaat patio met buitesitplek wat perfek is vir oggendkoffie.

Buite kan gaste die boma-area geniet asook addisionele sitplek buite wat oor die pragtige omliggende berge uitkyk, 'n ideale plek vir skemerkelkies terwyl hulle die rustige omgewing geniet. Die lodge beskik ook oor 'n swembad wat bo die sand hang. En vir jou fisiese welstand het Wolwedans 'n inwonende masseerterapeut wat spesialiseer in Sweedse massering, Marula-oliemassering, Indiese Kopmassering en Voetmassering.

Ontbyt word in die eetarea of op die sondek bedien, wat oor die pragtige woestyn uitkyk. Plains Camp is naby die Wolwedans Village vir die opsie om aan The Arid Eden-projekte deel te neem en meer te verstaan oor hoe Wolwedans werk.

Dít is wat jy hier sal kry

Ligging

  • 144 Farm Wolwedans, Namib Rand Nature Reserve, Namibia, Hardap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 18 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 18 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 18 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Geen kinders onder 7
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 144 Farm Wolwedans, Namib Rand Nature Reserve, Namibia, Hardap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9c614672eb375c1744ffa05d41fb7d33ed58467104e90bff6b70204d86ca4becfc6a1ec152fe1f9f6c9c21444926dd261a2c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R18 900 per nag, vir 2 mense 144 Farm Wolwedans Namib Rand Nature Reserve Hardap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.139230412126 15.986201173327
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang