Successfully reported

Wolwekraal Gastehuis

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Marianne M
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Aangename en gerieflike akkommodasie. Aangename en gerieflike akkommodasie. Vriendelike gasvrou. Ons het ook olifante gesien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilma P
1 nag
5.0
Apr 2025

Ideaal vir 'n oorslaap as jou roete te lank raak. Dit was baie meer as wat ek verwag het, vir die geld wat ek betaal het. Ek het 'n hele woonstel vir myself gehad met alles wat enigeen benodig om 'n week daar te bly. Selfs DStv en WiFi. Daar is twee kamers, met 2 TV's. 'n Lekker braai op die stoep, sou jy wou braai. Koop net 'n slaaitjie en vleis, alles wat jy nodig het is daar. Dit het 'n pragtige uitsig oor die wildreservaat oorkant die N2. Dis naby die N2 en die motors kan nogal raas as jy daar buite sit (maar ek het dit geweet vooraf), maar die verkeer neem af in die aand. Ek is nogal sensories sensitief, maar het goed geslaap. Ek het veilig gevoel aangesien die woonstel vas is aan die hoofhuis. Daar was 'n klokkie wat ek kon druk sou ek iets benodig. Die gasvrou was vriendelik en gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riana M
1 nag
5.0
Jan 2025

Vriendelik, skoon, rustig. Rustige atmosfeer, vriendelik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sophia
Wolwekraal Gastehuis
Dankie Riana. Waardeer. Was heerlik om jou hier te hê. Groete Sophia

Corina L
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mrt 2025

Baie vriendelike diens. Top gasvryheid. Gasvryheid is top! Baie vriendelike gasvrou. Adembenemende uitsig op Garden Route Game Reserve. Echter, N2 snelweg is helaas goed hoorbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Sophia
Wolwekraal Gastehuis
Baie dankie, Corina. Waardeer jou. Groete vir die ander.

Joanne P
1 nag
5.0
Sep 2024

Convenient, reasonable, neat, clean, comfortable - and a gracious host. I'm so glad I chose Wolwekraal to stay over. Conveniently situated as a stop-over, extremely reasonably priced, and neat and clean. Particularly noteworthy for me is that the bed was extremely comfortable (just the right firmness), and the shower was wonderfully hot. That ticks all the boxes for me! A bonus is that the flatlet had such a lovely scent - I think it may have been one of the floral sachets in the bedroom - what a lovely touch. Sophia was a kind and charming host. I was surprised that the traffic sound from the N2 was not an issue (I was a little worried about that). It is far enough set back from the N2 that it's just a hum and didn't disturb my sleep in the least. An extra bonus is that I took a quick trip to Albertinia to buy some supplies at the OK and decided to take a drive around the town. What an incredibly pleasant surprise! It is immaculately tidy and I could see the residents take great pride in their town and gardens. I couldn't see a single piece of litter! Don't be too quick to drive past and do yourself a favour and spend a little time there and support some of the local shops and coffee places, please.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marianne R
1 nag
5.0
Jun 2024

Great place. We were heartily welcomed and everything was explained. A great stayover place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sophia
Wolwekraal Gastehuis
Thank you Marianne. You were great guests. Sophia

Enette A
1 nag Gesin met klein kinders
4.2
Jan 2024

Gemaklike halfway stop. Goeie halfway house vir ons oppad met vakansie. Naby vriende in die omgewing en gemaklik genoeg vir wat ons nodig gehad het.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Sophia
Wolwekraal Gastehuis
Dankie Enette. Was lekker om jou te ontmoet en hier te hê. Mooi loop. Sophia

Johan M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2023

Puik, professionele diens. Ons het regtig die gasvryheid by Wolwekraal baie geniet. Die eenheid is baie netjies. Ons is hartlik ontvang deur die eienaar. Ons aandete en ontbyt was van hoogstaande gehalte. Ons sal beslis weer daar tuisgaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sophia
Wolwekraal Gastehuis
Dankie Johan. Julle was 5-ster gaste en altyd welkom. Tot weersiens. Sophia

Wikus C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Wat 'n lekker plek om te oornag. Sophie was 'n uitstekende gasvrou en het 'n baie oulike plek. Ons het lekker gekuier en gerus. Was ook lekker om soos al die mense die olifante oorkant die pad te geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sophia
Wolwekraal Gastehuis
Dankie Wikus, hoop om julle weer te sien. Dit was lekker om julle te ontmoet. Julle was droomgaste. Mooi loop. Sophia

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sophia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 1 900
per nag, vir 5 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R 1 900
per nag, vir 5 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N2, Wolwekraal Farm, Albertinia, 6695, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAea064b43bc92df0f661aeb077fc61fab492349148fa326a42aaa0782b718e85054ce406ac309fb06a2716ee9f8c9039c1a2f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag, vir 5 mense 9 5 1 5 N2 Wolwekraal Farm 6695 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.208635 21.643682
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang