Successfully reported
+35

Wonderzee Self-catering Penthouse

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 20B Port Owen Drive, Port Owen, West coast, 7365, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Wonderzee Self-catering Penthouse is aan die Bergrivier, Port Owen-kanaal in Velddrif, 146 km vanaf Kaapstad aan die pragtige Weskus geleë.

Hierdie boonste dakwoonstel op die boonste verdieping vorm deel van die eienaar se hoofhuis maar is heeltemal apart en het sy eie ingang. Die onderste buite-area is uitsluitlik vir die eienaars se gebruik, alhoewel gaste van die jetty voor die huis gebruik mag maak net om na en van jou boot te kom.

Die eenheid bied slaapplek aan 5 gaste in 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed terwyl die tweede slaapkamer, wat na die kanaal kyk, 'n dubbelbed met 'n ekstra enkelbed het. Daar is 'n dubbelslaapbank in die leefarea. Daar is 2 badkamers, 1 met 'n bad en die ander met 'n stort en albei met hul eie toilette. Al die kamers het wonderlike uitsigte wat oor die Port Owen-kanaal of die Bergrivier uitkyk.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, yskas, ketel, en mikrogolf en al die nodige benodigdhede. Die sitkamer het 'n TV met Openview, gemaklike rusbanke en vloei na die balkon wat 'n draagbare braai het.

Daar is geen veilige parkeerplek binne die hek nie maar werklik veilige parkering buite die hoofhek met kamerabewaking

Die Weskus is 'n pragtige streek van die Wes-Kaap, begrens deur die Atlantiese Oseaan in die weste en die Swartland in die ooste.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
Vervoerdienste
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 72 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Christine B
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig en salig. Dit was heerlik by Wonderzee. Dit is stil en ons het die voëls geniet. Geen karre, sirenes, honde wat heeldag blaf nie.
Sep 2025
Penelope A
Gesin met klein kinders
5.0
Peaceful, tranquil and totally awesome. Awesome place and Rob was very friendly and helpful. Location is very central. Everything was c...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Marinda V
Gesin met tieners
5.0
Spectacular view. Rob was fantastic on last minute booking.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Astrid H
Gesin met klein kinders
5.0
The Get Away was just too short. It was super relaxing and the host was very attentive.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Morne G
Saam met vriende
4.8
Awesomeness. We had a very pleasant stay. It's a pity the property is getting sold.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Rob Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 72

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 20B Port Owen Drive, Port Owen, West coast, 7365, Wes-Kaap
  • Gaste dink Wonderzee Self-catering Penthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 20B Port Owen Drive, Port Owen, West coast, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA53f7df82aebe09629fd2f53081e86538eba0da97fd4ede369ad6d4025f561363764565e824c8aa686a6e991938773ea2ee25?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 5) 72 5 1 5 20B Port Owen Drive Port Owen 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.782652845298 18.15591364418

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang