Successfully reported
+31

Woodbridge Lodge

  • Kapasiteit: 41 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 18 Hawston Road, Milnerton, 7435, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Woodbridge Lodge is in die pragtige Wes-Kaap provinsie van Suid-Afrika geleë. Sentraal geleë in Milnerton, Kaapstad direk oorkant Woodbridge-eiland en naby Milnerton-strand, restaurante, winkelsentrum en gholfbaan, Paarden Eiland, Century City, Kaapstad CBD, CTICC, en 20 minute se ry vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe

Geniet die beste uitsigte en skouspelagtige sonsondergange in Kaapstad vanaf die dek teen die manjifieke agtergrond van Tafelberg.

Die verblyf bied 16 gerieflike en suite-kamers wat in alle behoeftes voorsien. Dit wissel van standaard- tot uitvoerende suite en 'n selfsorg-solderwoonstel

Ander geriewe sluit WiFi, veilige parkeerplek, 'n vermaakarea met 'n pooltafel en speletjies, 'n swembad en 'n ontspanningsarea in.

Dié lodge gebruik 'n omskakelaar en sonpanele om ononderbroke kragtoevoer te verseker.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 93 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.3
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Jean Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 93

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • 18 Hawston Road, Milnerton, 7435, Wes-Kaap
  • Gaste dink Woodbridge Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 41 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 18 Hawston Road, Milnerton, 7435, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4629abaf7b54008b434d3f191680ecdb4b54a4a9bdee1b044c60ad7abce315697caa9ceef9723225de1f2d0cfea2a86cddfd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) 93 5 1 5 18 Hawston Road Milnerton 7435 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.886288405799 18.491277694702

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang