Woodcutters Guest House
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm 1099, Haenertsburg, 0730, Limpopo
- Vanaf R990 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Woodcutters Gastehuis is geleë in die bergagtige gebied van Haenertsburg en Magoebaskloof, omring deur woude en naby dorpsgeriewe. Die eiendom word bereik via 'n grondpad, en 'n voertuig met hoë grondvryhoogte word aanbeveel.
Verblyf bestaan uit 2 en suite-gastekamers, elk met 'n privaat ingang en en suite-badkamer. Die kamers is gemeubileer met 'n dubbelbed, ingeboude kaste en 'n grimeerstasie, met 'n haardroër beskikbaar op aanvraag. Linne, handdoeke, hand- en stortseep word voorsien. Elke kamer sluit tee- en koffiemaakgeriewe, beskuit, gebottelde water, 'n yskas en 'n mikrogolfoond in. Kamers is nie selfsorg nie.
Geriewe op die perseel sluit in gratis WiFi, braaigeriewe en Social Distilling, 'n distilleerdery en vermaaklikheidsarea.
Plaaslike besienswaardighede binne 20 kilometer sluit in skilderagtige stap- en bergfietsroetes, restaurante, kroeë en begeleide voëlkyktoere. Die gastehuis is ongeveer 2 uur vanaf die Krugerwildtuin se Phalaborwa-hek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Michelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 35
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Farm 1099, Haenertsburg, 0730, Limpopo
- Gaste dink Woodcutters Guest House het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm 1099, Haenertsburg, 0730, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang