Successfully reported
+12

Wooden Cabin Basisha

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 34 Windsor Avenue, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Wooden Cabin Basisha is 'n knus houthuisie wat in 'n kompleks in Ramsgate geleë is en bied gerieflike selfsorgverblyf naby Hibiscus Mall, die strand en The Waffle House. Dit is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers wat oornagverblyf soek.

Dié houthuisie het 'n oopplan-uitleg en beskik oor 'n slaapkamer, kombuisie en 'n badkamer. Dit bied slaapplek aan 2 gaste. Die kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die oopplan-kombuisie is met 'n tweeplaatstoof met 'n oondjie, yskas-vrieskas, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Gratis WiFi en 'n TV met Netflix is beskikbaar.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Minette Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 10

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 34 Windsor Avenue, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 34 Windsor Avenue, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf5f387a4969b783936b069e3c31f46eb9fa73148cc9d2078fbb4b488db51e2c7807abecf7a39585c20fc1b07a7cd421961c4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 34 Windsor Avenue Ramsgate 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-21:00 09:00 -30.8662677 30.3579082

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang