Successfully reported
+8

Wooden Cottage 4 @ Uitspanoord

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barry Street, Barkley West, 8375, Noordwes
  • Vanaf R1 350 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Wooden Cottage 4 @ Uitspanoord is 'n selfsorg-eenheid tussen ander eenhede, op die oewer van die Vaalrivier, en is in Barkly-Wes, 'n oulike dorpie langs die N12 noordwes van Kimberley.

Dié houtkothuis bied slaapplek aan 4 gaste en het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die eenheid het lugversorging en 'n kombuisie met 'n yskassie, tweeplaatstoof, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenheid het 'n TV met sekere DStv-kanale en Openview wat deur die hoofhuis beheer word.

Die eenheid lei na die stoep met sitplek buite en 'n braai-area. Gaste kan langs die swembad of die rivieroewer ontspan, en kan die diep waters op 'n kano of paddle-ski aandurf.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

2.6/ 5

Gebaseer op 1 resensie


Netheid
1.0
Ligging
3.0
Waarde vir geld
1.0
Diens
5.0
Veiligheid
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.8/5

Johanna Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 32

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Barry Street, Barkley West, 8375, Noordwes
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 350
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 350
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barry Street, Barkley West, 8375, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd9061c2c5764f1cd60be0a69ad7932a9eb2097a3045d30dfa7ec90385026b00aedee5b7f9c739bbf3e98bd87173b1cf8c62f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag, vir 4 mense 1 5 1 3 Barry Street Barkley West 8375 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.539179566749 24.525999104893
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang