Wooden Creek Estate
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 286 3rd Avenue, Bredell AH, Kempton Park, 1619, Gauteng
- Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Wooden Creek Estate is geleë op 'n kleinhoewe in Bredell AH, Kempton Park en bied gaste gemaklik gemeubileerde eenhede.
Die Asiatiese en Plattelandse kamers is in die hoofhuis geleë. Die Asiatiese Kamer beskik oor 'n koninggrootte bed, terwyl die Plattelandse Kamer 2 enkelbeddens het. Hierdie 2 kamers kan oopgemaak word om 'n gesinseenheid te vorm. Daar is 'n koffiestasie en 'n aparte kombuisie beskikbaar vir gebruik.
Gratis WiFi word voorsien, en 'n kontinentale ontbyt is beskikbaar op aanvraag. Gaste het ook toegang tot die buitesitarea, kombuis en braai-area.
Geleë in die hoofhuis, is Asiatiese en Plattelandse Kamers ingerig met koninggrootte beddens, daar is 'n koffiestasie en die kamers deel die gebruik van 'n buitebadkamer met 'n bad en 'n stort. Gratis WiFi is beskikbaar, en Kontinentale ontbyt is beskikbaar op aanvraag. Die kamers het ook toegang tot die buitesitkamer, kombuis en braai-area.
The Shack is 'n privaat woonstel vir 2 persone en het 'n privaat ingang. Die woonstel bestaan uit 1 slaapkamer en het 'n privaat badkamer met 'n stort. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, sowel as die nodige eetgerei en breekware. Gratis WiFi is beskikbaar.
Moroccan Experience bied slaapplek vir 2 gaste en is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ander geriewe in die kamer sluit in 'n koffie- en Marokkaanse teestasie, 'n yskassie, TV, gratis WiFi en veilige parkering.
Braaigeriewe, 'n tuin en 'n gemeenskaplike binnehof, sowel as parkering, is beskikbaar. 'n Pendeldiens is beskikbaar teen 'n bykomende koste, en ingeboekte gaste wat moet reis, kan ook hul voertuie op die perseel parkeer.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Charny Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 2
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 286 3rd Avenue, Bredell AH, Kempton Park, 1619, Gauteng
- Gaste dink Wooden Creek Estate het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 286 3rd Avenue, Bredell AH, Kempton Park, 1619, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang