Successfully reported

Wooden Spoon Guest House

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.4
Fiona R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Great accommodation. The accommodation was very clean, with lovely sheets, a duvet and cosy blanket. There was a lovely bathroom with complimentary soaps, etc., a kettle and coffee, tea, sugar and milk sachets, and a TV. All that one needed for an overnight stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Uitstekende! Plek was mooi skoon en baie netjies. Gasvrou was baie behulpsaam en het uit haar pad gegaan om ons welkom te laat voel. Ons sal definitief volgende jaar weer by hulle bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sumia V
1 nag
5.0
Feb 2025

Die diens is puik en die kamers is altyd netjies en skoon, baie mooi. Dit is altyd lekker om by julle tuis te gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan M
1 nag
5.0
Jan 2025

Baie gemaklik. Baie lekker gebly. Die feit dat die restaurant op dieselfde perseël is, maak dit baie gemaklik. Ek persoonlik sou verkies het as daar 'n lugversorger in die kamer was, maar daar was gelukkig 'n waaier om die hitte net so bietjie meer draagsaam te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf
4.6
Jun 2025

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Günther M
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2025

Would recommend. Travelling from Nampo to Bethlehem. We arrived very late. Everything was organised.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gerna Cliffford C
Kort verblyf Besigheidsreis
4.6
Apr 2025

Heerlike, skoon verblyf, behalwe soos bo genoem. Geen lessenaar en stoel om by te werk. Ontbyt word voorsien in 'n wegneem formaat wat glad nie op standaard is nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Celene G
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Aug 2025

Rustig, skoon en lekker. Ons het lekker gebly, baie dankie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
3.6
Mrt 2025

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Grant R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Very pleasant stay. Neat, clean and value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Magnus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 220
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 220
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 220
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Church Street, Bethlehem, 9701, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA66ed34b817702a0204ddd7b251ca6021418b3761d2b3c733c9a2bff2b353e0e58d4df1406e56f853da8f0a5117f056cf1eed?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 220 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 12 Church Street Bethlehem 9701 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -28.234464237883 28.311390628735

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang