Successfully reported

Woodhills Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Ansie V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2025

Awesome verblyf. Awesome plekkie en gaan weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leo P
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2025

Besigheid oor nag. Alles was goed gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronell K
1 nag
4.8
Aug 2025

Veilige parkering en slaap- en stortgeriewe was voldoende. Die verblyf was skoon en netjies en in 'n veilige ruimte - perfek vir een nag se oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jacobus W
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Feb 2025

Lekker sentraal en gerieflik. Het die eerste dag met aankoms 'n probleem gehad, daar was niemand wat ons ontvang het, en toe ons toegang tot die perseel kry, moes ons self die sleutels tot ons woonstel soek en uitsorteer. Met ons tweede besoek was daar gelukkig iemand wat ons ontvang het en het lekker gebly.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Gerda
Woodhills Guesthouse
Jammer daarvan. Sal seker maak dit gebeur nie weer nie.

Madeleine R
1 nag Besigheidsreis
3.4
Jun 2025

Onder gemiddeld vir prys. Het gesukkel om plek te vind in die aand en daar was geen handdoeke voorsien nie. Dit was nie genoem dat handdoeke nie deel van verblyfkoste was nie.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Gerda
Woodhills Guesthouse
Dag Madeleine. Daar moes handdoeke gewees het. Ai jammer daaroor. Julle moes ons gebel het of net gevra het.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Gerda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 21 Draad Street, Piet Retief, 2380, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0779ef3d2fcdf93bb2c5fa85da71db38ba3e9704ff581a44aff2f4e4889a7857e48d029b492201601886dab76c6cdd2d96b6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 21 Draad Street Piet Retief 2380 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -26.998548088866 30.804170214121
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang