Successfully reported

Woodhoophoe Guest Cottage

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Jane C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

We loved our stay. The room was beautiful, clean and very comfy! Amazing stay! Would stay again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liane T
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2025

Baie gasvry en behulpsaam. Sal definitief die verblyf aanbeveel! Baie lekker gebly. Stil omgewing, goeie ligging. Baie netjies en pragtige woonstel. Sal definitief die verblyf aanbeveel! 5 ster!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris R
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

My kuier by Woodhoophoe in Bloemfontein was heerlik en ontspannend. Ek het onlangs die plesier gehad om by Woodhoophoe in Bloemfontein te bly, en ek moet sê, dit was 'n heerlike ervaring. Die akkommodasie is geleë in 'n mooi area wat beide veilig en skoon is, wat 'n gevoel van sekuriteit en gemak deur my verblyf verskaf. Die kamers was goed onderhou en vlekkeloos, wat die hoë standaarde van netheid wat deur die instelling gehandhaaf word, weerspieël. Die personeel was vriendelik en behulpsaam, altyd gereed om te help met enige behoeftes of navrae. Daarbenewens bied die omliggende area 'n rustige atmosfeer, perfek vir ontspanning. Altesaam is Woodhoophoe 'n uitstekende keuse vir enigeen wat Bloemfontein besoek. Of jy nou reis vir besigheid of plesier, jy kan 'n aangename en probleemvrye verblyf verwag. Ek beveel hierdie akkommodasie sterk aan vir enigeen wat op soek is na 'n gemaklike en veilige plek om te bly in Bloemfontein.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Colette
Woodhoophoe Guest Cottage
Dit was 'n plesier om Chris en sy gesin te akkommodeer!

Nelene F
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Hidden gem. Woodhoophoe Guest Cottage is 'n hidden gem in Bloemfontein. Ons het heerlik gebly in die kothuis. Die interior design gee 'n simplistiese en rustige atmosfeer. Ook geleë in 'n stil woonbuurt. Colette maak ook seker haar gaste is gemaklik en het haar warm vriendelikheid waardeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Colette
Woodhoophoe Guest Cottage
Dit was 'n absolute plesier om Nelene te huisves. Hoop ons sien julle gou weer!

Heine C
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Okt 2025

Will visit again. Very short stay but we enjoyed it. The owner accommodated us with a late arrival and nothing was too much of an effort for her.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Evert P
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Rustig, lekker, pragtig. My ouers het dit ongelooflik baie geniet! Baie dankie! Hulle het vir my gesê dat hulle beslis weer by Woodhoopoe sal oorbly wanneer hulle in Bloemfontein kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Colette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 6A Innes Lane, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2f989a7fdd8d1cd3110e5174d603ec2c9d2064b52755f9559e1d3ff959f0dda5f3529bbc3e68947a909b8ac615b59e4702aa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 3) 6 5 1 5 6A Innes Lane Waverley 9301 Vrystaat 021 201 8901 13:00-22:00 11:00 -29.092215108197 26.23618786627

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang