Successfully reported
+31

Woodhoophoe Guest Cottage

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 6A Innes Lane, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Woodhoopoe Guest Cottage is 'n bekoorlike eenheid met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Waverley, Bloemfontein, en is ideaal vir sake- en ontspanningreisigers.

Dié eenheid bied slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n uittrek-enkelbed (verkieslik slegs vir gebruik deur kinders jonger as 14/15 jaar). Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid het 'n kombuisie wat met 'n mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie toegerus is. Gaste kan by die etenstafel met sitplek vir 2 eet. Verder is daar 'n TV met DStv-kanale en gratis WiFi is ook beskikbaar.

Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad en braaigeriewe op die stoep met 'n uitsig oor die tuin. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die verblyf is naby skole en geriefswinkels.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

3

1 x Dubbelbed

1 x Kinderbank vir 1

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Troeteldiere op versoek
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Jane C
Saam met lewensmaat
5.0
We loved our stay. The room was beautiful, clean and very comfy! Amazing stay! Would stay again!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Liane T
Besigheidsreis
5.0
Baie gasvry en behulpsaam. Sal definitief die verblyf aanbeveel! Baie lekker gebly. Stil omgewing, goeie ligging. Baie netjies en pragtige woonstel. S...
Sien meer
Mei 2025
Chris R
Gesin met klein kinders
5.0
My kuier by Woodhoophoe in Bloemfontein was heerlik en ontspannend. Ek het onlangs die plesier gehad om by Woodhoophoe in Bloemfontein te bly, en ek m...
Sien meer
Apr 2025
Nelene F
5.0
Hidden gem. Woodhoophoe Guest Cottage is 'n hidden gem in Bloemfontein. Ons het heerlik gebly in die kothuis. Die interior design gee 'n simplistiese ...
Sien meer
Jan 2025
Evert P
5.0
Rustig, lekker, pragtig. My ouers het dit ongelooflik baie geniet! Baie dankie! Hulle het vir my gesê dat hulle beslis weer by Woodhoopoe sal oorbly w...
Sien meer
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Colette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 6A Innes Lane, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Woodhoophoe Guest Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 6A Innes Lane, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2f989a7fdd8d1cd3110e5174d603ec2c9d2064b52755f9559e1d3ff959f0dda5f3529bbc3e68947a909b8ac615b59e4702aa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 3) 6 5 1 5 6A Innes Lane Waverley 9301 Vrystaat 021 201 8901 13:00-22:00 11:00 -29.092215108197 26.23618786627

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang