Successfully reported

Woodland Gardens

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.5
Veiligheid
4.4
Lizelle M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Uit die stad met my hondekinders, geen vuurwerke! Die eienaars is mal oor honde! Ek is mal oor hulle! Dankie! Ons kom beslis weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Baie lekker plek vir 'n ontspanne tyd. Ons het ’n ongelooflike naweek by Woodland Gardens gehad! Die atmosfeer was ongelooflik ontspanne en dit was die perfekte wegbreek. Ons honde het dit vreeslik geniet om vry rond te hardloop in die veilige, omheinde tuin, wat vir ons gemoedsrus gegee het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lorraine
Woodland Gardens
It was a pleasure to host Hendrik's party and their lovely dogs, very well behaved we hardly knew they were there! Welcome back anytime!

Nita D
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Baie netjies. Gasvry. Troeteldier-vriendelik groot plus. Was baie aangenaam. Rustige atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2025

Baie lekker gebly vir 2 nagte. Baie lekker. Rustige plek.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlise V
Kort verblyf
4.8
Mei 2025

Great place to go with pets for a short break. Close to Magalies and Meander. Perfect for my needs and a great place for a group of friends. Individual units (private) with their own enclosed garden, perfect for pets, own braai and bonfire pit. Communal pool and braai area and sundowner deck. You can hear traffic on the main route and trains passing in the evening, but it is not too disruptive.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharon B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2025

Great pet friendly establishment. Cabin was comfortable. Great relaxing long weekend with fur kids.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Lise M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.0
Jul 2025

Mooi omgewing. Onderhoud is agterlaat. Onderhoud is teleurstellend. TV en DVD-speler se afstandbeheer werk nie. Die stortdeure maak nie behoorlik toe nie. Die krag trip by tye. Eienaar is bewus hiervan. Mooi omgewing en skoon.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Ronel V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Heerlik gekuier. Baie skoon en netjies, mooi omgewing en diervriendelike verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Lovely place. Very relaxing and quaint. The doggies particularly loved the visit, and they were safely fenced in.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lorraine
Woodland Gardens
Thank you for the review, Pieter. It was a pleasure hosting you and your dogs!

Juanita O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Rustige atmosfeer. Swembad 'n bonus. Privaatheid geniet. Baie aangename plek. Baie veilig en privaat. Joe is baie vriendelik en laat jou sommer gou welkom voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Lorraine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 956
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 956
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 956
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 21 of portion 15 of the farm Vlakfontein, Magaliesburg, 1791, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7aac451de9f8d8b677444cdbb6f5afb7c80a26c8de3775d0c0d5995da5c28ea950696b03f0e37a79c6856b0390a7d9d8dfb8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R956 per nag (plek vir 2) 37 5 1 5 Portion 21 of portion 15 of the farm Vlakfontein Magaliesburg 1791 Noordwes 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -25.990603548469 27.431533690161
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang