Woodlands Beach Villa
- Soos Gesien op Instagram
-
Kapasiteit: 12 persone
8 volwassenes, 4 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 31 Woodlands Road, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
- Vanaf R4 600 per nag (plek vir 12)
Beskrywing
Woodlands Beach Villa is geleë in 'n botaniese omgewing aan die einde van 'n doodloopstraat in die skilderagtige dorpie Southbroom.
Die huis bied slaapplek vir tot 12 gaste en bestaan uit 4 slaapkamers, 3 badkamers, 'n gastetoilet en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed en 'n stapelbed, die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte bed, die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed, en die vierde slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede en derde slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort. Die vierde slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n stoof, oond, dubbeldeur-yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, sowel as 'n skottelgoedwasser. Die eetarea het sitplek vir 6 mense, en die sitarea het 'n rusbank, 4 leunstoele en 'n koffietafel. Die boonste sitarea bied 'n sitkamerstel en 'n muurgemonteerde platskerm-TV met 'n surround sound-stelsel.
Die leefarea maak oop met stapeldeure na 'n lieflike stoep met buitemeubels en 'n piekniektafel. Die oordekte stoep kyk uit oor die ruim, omheinde tuin met braaigeriewe en 'n swembad.
Nabygeleë besienswaardighede sluit in die Wild Coast Sun, Beaver Creek Coffee Farm, Mpenjati, Umtamvuna en Oribi Gorge Natuurreservaat. Die area bied 'n opwindende verskeidenheid restaurante, kroeë en koffiewinkels.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Stapelbed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Carol-Ann Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 31 Woodlands Road, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Woodlands Beach Villa het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 12 persone
8 volwassenes, 4 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 31 Woodlands Road, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang