Successfully reported
+8

Woodlands Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 648 Blue Jay Lane, Hazyview, 1242, Mpumalanga
  • Vanaf R1 695 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Woodlands Guest House is in 'n stil woonbuurt geleë. Woodlands is 'n groot en ruim eiendom in aangelegde, subtropiese tuine.

Verblyf bestaan uit 2 gesinssuites, 1 Aloe Executive Suite, 1 Heritage Luukse Kamer en 3 Tweelingkamers. Die tema-slaapkamers is pragtig ingerig met gemaklike beddens en stylvolle, kontemporêre en suite-badkamers. Alle kamers het lugversorging, goed gevulde yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, en 'n TV met sekere DStv-kanale, komplimentêre toiletware.

Die gesinssuites het 'n sitarea en direkte toegang tot die patio en tuin. Meeste van die suites het ook hul eie privaat sitarea met tuinuitsigte.

'n Heerlike ontbyt kan óf op die groot buiteterras óf in die eetarea geniet word. Die tuine is 'n wonderlike plek om aan die einde van die dag te ontspan.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.8/5

Laureen Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 2

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 648 Blue Jay Lane, Hazyview, 1242, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 695
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 695
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 695
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 648 Blue Jay Lane, Hazyview, 1242, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAOMaPlLAs70UQRgEO6JVqKYibwJ2xH5RrrO2ARuZjGjenIPc023?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 695 per nag, vir 2 mense 648 Blue Jay Lane Hazyview 1242 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.032970770332 31.149389923366

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang