Woodlands Guest House
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 648 Blue Jay Lane, Hazyview, 1242, Mpumalanga
- Vanaf R1 695 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Woodlands Guest House is in 'n rustige woonbuurt. Woodlands is 'n groot en ruim eiendom in 'n sub-tropiese ontwerperstuin.
Verblyf word in 2 Gesin-suites, 1 Aloe Executive-suite, 1 Heritage Luxury-kamer en 3 2-Enkelbedkamers aangebied. Die kamers het elkeen 'n tema en 'n pragtig ingerig met gemaklike beddens, en het stylvolle, kontemporêre en suite-badkamer. Elke kamer het lugversorging, 'n yskassie met voorraad, tee- en koffiemaakgeriewe, en 'n TV met sekere DStv-kanale, en komplimentêre toiletware.
Die gesinsuites het 'n sitarea en direkte toegang tot die stoep en tuin. Meeste van die suites het ook hulle eie privaat sitarea met 'n tuinuitsig.
'n Heilsame ontbyt kan of op die groot terras buite of in die eetarea geniet word. Die tuine is 'n lekker plek om te ontspan aan die einde van die dag.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.8/5
Laureen Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 2
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 648 Blue Jay Lane, Hazyview, 1242, Mpumalanga
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 648 Blue Jay Lane, Hazyview, 1242, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang