Successfully reported

Woodlands Retreat

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 148 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Gerda E
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Perfek vir my behoeftes: in die natuur, rustig, maar loopafstand van middedorp. Beslis! Die blyplekkie is klein, maar perfek ingerig. Dis buite die geroesemoes, aan die kant van die dorp, maar steeds loopafstand van die winkels af.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

June S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Heerlik, gemaklik en rustig. Baie vriendelike gasvrou wat ons bederf het met haar eie knoffelpesto! Die kamer en badkamer was skoon en netjies. Die bed en matras was ook uitsonderlik gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Roy & Sherrene
Woodlands Retreat
Baie dankie, June, we appreciate your lovely review. You are welcome anytime. Warmest wishes, Sherrene and Roy.

Brenda H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Ons het besoek aan Clarens en verblyf by Woodlands geniet. Het lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Roy & Sherrene
Woodlands Retreat
Hello Brenda, thank you so much for your review and rating. We appreciate you taking the time to do so. Warm regards, Sherrene and Roy

Christelle P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Dis 'n baie aangename knus plekkie met alles wat jy kan nodig kry. Ons het lekker gebly. Moes kreatief werk met die spasie toe ons wou braai in die koue, maar vir seker nie onmoontlik nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Roy & Sherrene
Woodlands Retreat
Hi Christelle, thank you for your review and ratings. You were brave to braai in the cold. Warm regards, Sherrene and Roy.

Lirene C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

So lekker! Ons het lekker gebly! Oom Roy is baie vriendelik en deel graag advies oor Clarens. Ons was lekker naby aan die dorp, maar ook ver genoeg van die chaos af. Ons het baie veilig gevoel en het elke dag dorp toe gestap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Roy & Sherrene
Woodlands Retreat
Hello Lirene, baie dankie! We appreciate your lovely comments and compliment towards Roy. Warm regards, Sherrene and Roy

Mia H
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Baie rustig en beslis 'n plek om te bly om jou kop skoon te maak. Was baie vriendelik en behulpsaam. Hulle gaan uit hul pad om jou verblyf so gerieflik moontlik te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Baie gemaklike rusplek. Baie gemaklike kamer om in oor te bly. Bed was waarskynlik die gemaklikste wat ons in geslaap het gedurende ons hele vakansie saam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Goed, kan aanbeveel. Mooi skoon plekkie met vriendelike eienaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lammie E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Rustig, gemaklik, alles wat jy nodig het. Nie 'opgesmuk' nie. Die eerste indruk van Woodlands Retreat is nie goed nie. Maar wag tot jy in is. Ons het werklik baie lekker gebly. Dankie, ons sien julle weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Roy & Sherrene
Woodlands Retreat
Baie dankie, Lammie, vir 'n honest, carefully thought out review (scuse my Afrikaans is nie goed nie). We appreciate the thought you put into your wording. We would like to clarify for the reader why possibly first impressions were not so great. We are converting our garden into a Food Forest, growing natural healthy veg, salad and herbs. So we have wood ready for chipping, loads of good loam soil to mix with our heavy clay and of course beds being cleared to give way to edibles, lawn being lifted etc. We are also transplanting larger plants to the exterior verge near the driveway and some of them are taking their time to recover from transplanting. Soon we will be back to a lush vibrant abundant garden. Whoop whoop!

Ansie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2025

Dit was baie lekker. Ons het baie lekker gebly. Die omgewing was baie skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Roy & Sherrene
Woodlands Retreat
Baie dankie Ansie. We appreciate your rating. Warm regards, Sherrene & Roy

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Roy & Sherrene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 148

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 14
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 493 Villiers Street, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBiMzdmZmI4LTg5MTktNGFjYy1iODcyLTZlNDlkY2RlNzE3Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 148 5 1 5 493 Villiers Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.506613187793 28.419428765774
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang