Woodpecker on Marine
- Kapasiteit: 36 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 48 Marine Drive, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Vanaf R450 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Woodpecker on Marine is in die kusdorpie UMargate geleë. Die eiendom is net 1 km vanaf Margate Beach en 1,2 km vanaf St Michael's on Sea Beach.
Verblyf by Woodpecker on Marine word in 9 basiese selfsorg-eenhede, 2 luukse kamers en 5 rugsakreisigerkamers gebied.
Die basiese selfsorg-eenhede is ingerig met óf dubbelbeddens óf enkelbeddens. Die badkamers is toegerus met 'n toilet, stort en wasbak. Die kombuisies is toegerus met mikrogolwe, yskas-vrieskaste, mini-oonde met tweeplaatstowe en tee- en koffiemaakgeriewe.
Die luukse kamers het elkeen 'n koningingrootte-bed, 'n TV met OpenView-kanale en 'n en suite-badkamer.
Die rugsakreisigerkamers het toegang tot gemeenskaplike badkamers en 'n gemeenskaplike kombuis. Elke rugsakreisigerkamer het 'n toesluitkas in die gemeenskaplike kombuis met 'n gasstoof, mikrogolf en yskas.
Gaste kan van die gemeenskaplike braaigeriewe gebruik maak. Veilige parkeerplek word voorsien.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Monique Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 49
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 48 Marine Drive, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Woodpecker on Marine het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 36 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 48 Marine Drive, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang