Woodpecker
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N2, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
- Vanaf R1 150 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Woodpecker is 'n selfsorgvakansiehuis in Plettenbergbaai, 'n skilderagtige kusdorpie in die Tuinroete-streek. Die dorp spog met asemrowende strande, insluitend 'n Blouvlagstrand met lieflike uitsigte en warm water.
Dié bekoorlike huis beskik oor 2 slaapkamers en is geskik vir 4 gaste. Die slaapkamers is albei ingerig met 'n dubbelbed en elkeen het toegang tot sy eie badkamer.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond en mikrogolf. Die leefarea maak oop op die balkon wat lieflike uitsigte oor die tuine bied. Geriewe op die perseel sluit 'n braai-area en veilige parkeerplek in.
Besienswaardighede in die area sluit Goose Valley Gholfklub, Robberg Natuurreservaat, Plett Monkeyland, Blouvlagstrande en boetiekwinkels in, terwyl doendinge kajakvaart, kanovaart, voetslaan in die woud of bootritte insluit.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Vanessa Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 53
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- N2, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
- Gaste dink Woodpecker het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N2, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang