Successfully reported

Woody's Place Guest House

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Marguerite W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Baie lekker! En skoon en netjies. Vriendelike mense! Woody's Place is uitsonderlik netjies. Die kamers het baie spasie en dit was gaaf dat daar liggies was om te gebruik tydens load shedding, sowel as die opsie van 'n keteltjie vir die gasstoof om koffie te maak. Ons het die melk in die yskas ook baie waardeer. Baie dankie dat julle so akkommoderend was teenoor ons!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Errol
Woody's Place Guest House
Good afternoon, Marguerite Thank you for your valued positive feedback. It was such a pleasure having you and your family stay with us. Kind regards from the Woodhouse Team.

Nicole M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Great comfortable stay. Clean and very comfortable stay! Safe and secure parking.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Errol
Woody's Place Guest House
Hi Nicole Thank you for your rating, we are glad that you enjoyed your stay and our facility. Kind regards, Woody's Place

Johan J
1 nag
5.0
Aug 2024

Baie gepas vir my doeleindes. Welgedaan. Baie aangenaam en netjies. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Errol
Woody's Place Guest House
Baie dankie vir jou terugvoering, ons waardeer dit opreg.

Thato S
1 nag
4.4
Aug 2025

Lovely, affordable, clean and tranquil stay. Dee and staff were friendly and accommodating (pun intended). Lovely, affordable, clean and homey room. I'd definitely book again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Albert C
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Veilige oornag slaapplek wat baie skoon en netjies is. Baie skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Keitumetse R
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2023

I had a great stay. The host is always available to assist, and I felt at home and safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Errol
Woody's Place Guest House
Hi Keitumetse Thank you for your positive review, it was a pleasure having you stay at our facility. We at "Woody's Place" strive to keep our customers happy by offering service excellence. We are glad that you enjoyed your stay and hope to see you in the future

Gerhard P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Eintlik net oorgeslaap vir Oppiplaas-fees. Vriendelik ontvang, genoeg warm goed, heater en elektriese kombers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Errol
Woody's Place Guest House
Thank you Gerhard for your review, as all ways we appreciate these reviews and we endeavour to offer the best service and comfort that we can Kind regards from the "Woody's Place Team"

Carol W
Kort verblyf
5.0
Mei 2023

I had no complaints. I'll be back. It was my first time there and I'm happy with my choice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Errol
Woody's Place Guest House
Good morning Carol, Thank you for your review and comments we appreciate your feedback, it helps us keep on top of our service to you.

Willem V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2022

Uiters aangename ervaring. Waarde vir geld akkommodasie! Jy kry 'n woonstel vir die prys van 'n kamer. Netjies. Skoon. Gerieflik. Veilige parkering. Ek gebruik dit weer in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Errol
Woody's Place Guest House
Dear Willem, Thank you so much for your rating and review. We try our best to make the rooms feel as homely as possible so that it is home away from home for our guests. We look forward to seeing you again soon.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Errol Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 101 Kerk Street, Belfast, 1100, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc19192a186685ab3292014f3c82e9eaa77ca4cc96bd8c6e0ff7e4e2dda92e96b8254891949cf4707631e0f6e23c0aa08b32f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 101 Kerk Street Belfast 1100 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.697197498398 30.036053982803
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang