Successfully reported
+24

Woonstel 4

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
    4 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 188 Walker Drive, Buffelsbaai, 6570, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 950 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Woonstel 4 is in 'n kusdorpie 20 km vanaf Knysna geleë. Dit bied knus en intieme selfsorgverblyf, perfek vir 'n gesins- of paartjie-wegbreek langs die skilderagtige Tuinroete.

Hierdie woonstel bied slaapplek vir 4 volwassenes en 1 kind en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet en stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die tweede badkamer het 'n toilet, wasbak en stort.

Die oopplan-leefarea sluit 'n sitkamer en 'n kombuis in wat toegerus is met 'n mikrogolfoond, tweeplaat-gasstoof, oond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, ketel, breekware en eetgerei. Die kombuis maak oop na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met die volle DStv-pakket. Die eetarea het 'n ingeboude braai.

Gaste het toegang tot die restaurant op die perseel, en genommerde, oop parkeerplek is buite die kompleks beskikbaar.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

1

1 x Kindermatras vir 1

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Wayne S
Gesin met tieners
5.0
Fantastic location, unbeatable view. Great location, clean and well-applianced unit. The owner was welcoming and helped us get settled.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Nathashia D
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike verblyf en perfekte ligging! Perfekte ligging! Baie netjiese en funksionele woonstel. Ons het dit baie geniet en sal definitief weer kom kuie...
Sien meer
Mrt 2025
Karlien K
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlik gebly. Ons het heerlik gebly! Elma was vreeslik hulpvaardig. Die woonstel is pragtig en ons sien uit om weer te gaan kuier.
Des 2024
Susanna K
4.6
Baie genotvolle 2 dae. Sal dit aanbeveel. Ja, mooi uitsig en gerieflik. Goeie ligging naby die see.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Elma Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 63

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 188 Walker Drive, Buffelsbaai, 6570, Wes-Kaap
  • Gaste dink Woonstel 4 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 950
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 950
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 1 950
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
    4 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 188 Walker Drive, Buffelsbaai, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe8cb1959826fd5a3052a448c144f8561c7f079cb8389519a093e062afb2fce2902800350e3cd7ea4f55476a6e31635915eb4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 5) 5 5 1 5 188 Walker Drive Buffelsbaai 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.086633183139 22.973995895493
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang