Worthy Stays
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 72 Aerodrome Road, The Palms, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Vanaf R650 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Worthy Stays is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid wat in die lieflike kusdorpie Strand geleë is, en bied 'n ontspannende en gerieflike verblyf vir paartjies of klein gesinne. Die eenheid beskik oor 'n privaat ingang op die gasheer se perseel, wat privaatheid en gerief verseker.
Die eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die en suite-badkamer het 'n stort. Wi-Fi is beskikbaar om gaste tydens hul verblyf verbind te hou.
Die oopplan-uitleg sluit 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolfoond, ketel en ander verhit-en-eet-geriewe vir ligte maaltydvoorbereiding in. Die eiendom is toegerus met sonkrag, wat 'n ononderbroke kragtoevoer verseker, en bied veilige parkeerplek op die perseel vir gaste.
Ideaal geleë naby Hoërskool Strand en Boland Kollege, met asemrowende berguitsigte en maklike toegang tot Valsbaai, die walvisroetes en die Helderberg Natuurreservaat. Dit is 40 minute se ry vanaf Kaapstad se middestad en 20 minute vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe. Winkels en restaurante is naby, en die strand is net 2 km weg - perfek vir 'n ontspannende stap of oefensessie. Vergelegen Mediclinic is 7 km weg, terwyl Busamed Paardevlei Hospitaal net 5 km vanaf die eiendom is.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Helet Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- 72 Aerodrome Road, The Palms, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Gaste dink Worthy Stays het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 72 Aerodrome Road, The Palms, Strand, 7140, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang