Successfully reported
+42

Wylde Rose Cottage and Suite

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 35 Heathwylde Road, Wembley, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Wylde Rose Cottage and Suite bied selfsorgverblyf in Pietermaritzburg, KwaZulu-Natal. Die eiendom het 'n pragtige tuin.

Die kothuis met lugversorging het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en sy en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, asook eetgerei en breekware. Van die kombuis af lei 'n 2-sitplektafel, perfek vir etes. Die leefarea het 'n gemaklike sitkamerstel met 'n TV, en gratis WiFi-geriewe is beskikbaar.

Die Suite-eenheid is in die rustige roostuin geleë. Die eenheid beskik oor een slaapkamer wat met 'n koninggrootte-bed ingerig is en het 'n en suite-badkamer met 'n Victoria en Albert-bad met 'n handstort, toilet en wasbak. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n oond, stoof, yskassie, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n Nespresso-masjien.

Buite het gaste toegang tot 'n onderdakstoep met meer buitesitplek wat oor die tuin uitkyk asook 'n braai-area vir gaste se gerief.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.7
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Shellen Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 10

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 35 Heathwylde Road, Wembley, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Wylde Rose Cottage and Suite het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 35 Heathwylde Road, Wembley, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3c8c02b0599c5def46a75b4ffef0994df48073fc95d4f88dbb4e31cdda93a0c9f4e18e5f100b1f494c88a45694689b80ea8b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 35 Heathwylde Road Wembley 3201 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.593713 30.3494181

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang