Successfully reported

Xamarin Guest Farm

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 98 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Winnie G
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Ons het baie lekker gekuier en ontspan. N Baie oulike plek. Kliente vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petrus Wynand L
1 nag
5.0
Sep 2025

Rustige plaaslewe met mooi uitsig, ideaal vir oornag. Het nie kode vir hek ontvang nie, maar eienaar het later gestuur. Alle noodsaaklike geriewe beskikbaar. Geen hout beskikbaar nie, maar braaigeriewe wel. Baie spasie, pragtige plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre S
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Perfekte oorslaap, ongelooflike uitsig. Kan dit 100% aanbeveel. Asemrowende uitsig en die eenheid self is perfek. Alles wat nodig is, is daar en baie skoon. Sal weer boek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre S
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Ongelooflike mooi uitsig, eenheid is perfek. Kan dit 100% aanbeveel. Asemrowende uitsig en die eenheid self is perfek. Alles wat nodig is, is daar en baie skoon. Sal weer boek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alfrida B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Perfek. Die huisie was op 'n pragtige plaas, so 5 minute se ry van die dorp af. Die huis self was baie skoon, netjies, en gerieflik ingerig. Daar was 'n verwarmer en ekstra komberse, wat nodig was! Dit was veilig genoeg vir my kinders om te kan verken en buite te speel en fiets te ry, sonder kommer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jannie C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Die Zebra stal met klas. 'n ou zebra stal wat baie mooi verander is in 'n heel leefbare en eenheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Delene S
1 nag
5.0
Feb 2025

Dit was 'n buiten gewone awesome plek. Ek kan nie direk bankbesonderhede verskaf nie, maar ek beveel aan dat jy direk met die webtuiste of die betrokke gasheer in verbinding tree om hierdie saak op te los. Hulle sal in staat wees om jou te help met die terugbetaling en enige verdere stappe wat geneem moet word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christa V
1 nag Saam met vriende
4.8
Aug 2025

Waarde vir geld al was dit net vir een nag! Dit was 'n verfrissende ervaring met die skytende en pronkende poue as hoogtepunt! Baie vriendelike en behulpsame gasvrou! Kan sal dit aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jul 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nico P
Kort verblyf Saam met vriende
3.6
Aug 2025

Mooi ligging en stil, maar kort onderhoud. Die plek was skoon en netjies, maar kort aandag. Die bedlampie in die hoofslaapkamer se skakelaar is stukkend en drade ontbloot - gevaarlik! Die stoofplate is in 'n swak toestand en geroes. Toilet sitplek is gehawend. Die 2de slaapkamer se kasdeur handvatsel is af. Die poue se mis op die stoep en tafel buite maak dit moeilik om uit te stap sonder om in dit te trap en was nooit skoongemaak nie. Kuier buite a.g.v. die vuil tafel was onmoontlik. Die braaier was nie skoongemaak nie.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Minette
Xamarin Guest Farm
Goeie dag Nico Baie dankie vir die terugvoering. As ek asb. mag vra waar is die drade, ons is besig met opgraderings en sien nie die drade nie.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Minette Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 536

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Xamarin Guest Farm, Lambert's Bay, 8130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAae49e816d74adc4a6e6431068740a4418f9f230b57c65aef022071b33ac2aa51b4eceb7054112595d60d79fbd47042966546?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 98 5 1 5 Xamarin Guest Farm Lambert's Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.088514920493 18.365052938461
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang