Xanadu
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 50 Waterkant Street, Ferreira Town, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
- Vanaf R6 000 per nag, vir 9 mense
Beskrywing
Xanadu is 'n selfsorghuis in Ferreira Town, Jeffreysbaai. Dié vakansiehuis is ideaal geleë op die strandfront en het toegang tot die strand.
Dié huis bied slaapplek aan 9 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoof-, tweede en derde slaapkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed, en die vierde slaapkamer is ingerig met 'n driestapelbed wat 'n dubbelbed onder en 1 enkelbed bo het. Die kamers het toegang tot 'n patio of die binnehof en die badkamers het 'n stort of bad.
Die ruim, goed toegeruste kombuis het 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n oond met 'n stoof, ingeboude kaste, en toebehore en ander toebehore om te gebruik. Die verhewe leefarea beskik ook oor 'n TV en 'n ingeboude kroeg, en lei na die binnehof. Die ander kant van die leefarea lei na 'n omheinde patio wat uitloop op die dek wat oor die strand uitkyk.
Op 'n winderige dag kan jy die draagbare ketelbraaigerief na die binnehof skuif wat teen die wind beskerm is. Veilige parkeerplek is beskikbaar vir motors.
Die eiendom is ook ideaal geleë naby wegneemete-restaurante, koffiewinkels en ander geriewe.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Tripelstapelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Linda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 50 Waterkant Street, Ferreira Town, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
- Gaste dink Xanadu het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 50 Waterkant Street, Ferreira Town, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang