Ximun Bush Lodge
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 4043 Kiewiet Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Vanaf R2 600 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Ximun Bush Lodge is 'n volledig gemeubileerde selfsorg-lodge in die Marloth Park-wildbewarea, geskei deur die Krokodilrivier van die Krugerwildtuin. Marloth Park het baie vrylopende wild, insluitend koedoes, sebras, kameelperde en vlakvarke wat tussen die huise ronddwaal, en dit is ook 'n paradys vir voëlliefhebbers. Marloth Park bied ook 'n hardewarewinkel, kuriowinkel, drankwinkel en meer.
Ximun Bush Lodge kan tot 6 gaste akkommodeer en beskik oor 3 dubbelkamers, elk met 'n en suite-badkamer en lugversorging. Die slaapkamer is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof en oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, en 'n wasmasjien en tuimeldroër.
Buite is daar 'n grasdak-boma met braaigeriewe en 'n swembad. Gratis WiFi is beskikbaar.
Ontbyt kan op versoek gereël word teen 'n ekstra fooi.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort-oor-bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Siphiwe Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 4043 Kiewiet Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Gaste dink Ximun Bush Lodge het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 4043 Kiewiet Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang