Successfully reported
+6

Y di dorp yt

  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kenneth Street, Boekenhoutkloof, Pretoria, 0030, Gauteng
  • Vanaf R960 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Y di dorp yt skuil aan die voet van die majestueuse Magaliesberge net 7 km vanaf Pretoria in Hartbeespoortdam se rigting.

Elke kamer is smaakvol versier en het 'n koningingrootte-bed, koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens. Elke kamer het ook tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV en yskassie.

Ander geriewe sluit braaigeriewe en veilige parkeerplek in. Ontbyt word daagliks bedien en ander maaltye is op aanvraag beskikbaar. Die enkel- en dubbelkamers het 'n gemeenskaplike kuierarea met 'n TV en 'n yskas.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Ontbyt beskikbaar

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Goed

Netheid
3.8
Ligging
3.9
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.0
Veiligheid
4.1

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Kenneth Street, Boekenhoutkloof, Pretoria, 0030, Gauteng
  • Gaste dink Y di dorp yt het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 960
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 960
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 960
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kenneth Street, Boekenhoutkloof, Pretoria, 0030, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRlNzFmYjE4LTg2YzUtNGU1MC05MWMzLTYwMjRjMWI1NGJhYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R960 per nag, vir 2 mense 18 5 1 4 Kenneth Street Boekenhoutkloof 0030 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.697114350897 28.038863968941
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang