Yamkela Guest House
- Kapasiteit: 23 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 95 Baron van Reede Street, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
- Vanaf R1 330 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Yamkela is Xhosa vir "welkom" en dit is presies hoe jy sal voel wanneer jy ons gastehuis binnegaan. Yamkela is geleë in die hartjie van die Klein Karoo naby Oudtshoorn se middestad. Oudtshoorn is al Suid-Afrika se toerisme-hoofstad genoem, en met goeie rede Die dorp is geseën met die grootste verskeidenheid toeriste-aantreklikhede denkbaar.
Die gastehuis het 10 kamers beskikbaar wat gerieflik ingerig is met en suite-badkamers, lugversorging, televisies, telefone, toegeruste yskassies, haardroërs, tee- en koffieskinkborde en kluise.
Jy kan ontspan in die rustige aangelegde tuin met 'n swembad, en 'n 24-uur ontvangstoonbank sal jou voorsien van al die nodige inligting.
Oudtshoorn is besig om 'n heeljaar-bestemming te word, en Yamkela Guest House is die regte plek om van te begin. Gaste kan ook eienaardige volstruis, die asemrowende Kango-grotte, majestueuse bergreekse, die ongerepte natuurlike omgewing, kulinêre avontuur en wynproe geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Charl & Una Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 26
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- 95 Baron van Reede Street, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
- Gaste dink Yamkela Guest House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 23 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 95 Baron van Reede Street, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang