Yardarm 6
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Leighton Hulett Drive, Port St Francis Estate, St Francis Bay, 6312, Oos-Kaap
- Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Yardarm 6 is 'n bekoorlike vakansiewoonstel wat na die see kyk, direk aan die waterkant in die Port St Francis-landgoed geleë. Die lieflike uitsigte oor die hawe maak hierdie woonstel perfek vir 'n klein gesin, reisende paartjies of groepe vriende wat op soek is na 'n strandwegbreek.
Dié eenheid het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het ook 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, wasmasjien, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die kombuistoonbank dien ook as 'n etenstafel met stoele waar gaste hul maaltye saam kan geniet en die sitarea het 2 gemaklike rusbanke waar gaste kan ontspan. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Hierdie woonstel gebruik 'n omskakelaar om onaangeraak te bly tydens kragonderbrekings.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Kay Geverifieer
Eiendomme 18
Resensies 109
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Leighton Hulett Drive, Port St Francis Estate, St Francis Bay, 6312, Oos-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Leighton Hulett Drive, Port St Francis Estate, St Francis Bay, 6312, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang