Successfully reported
+19

Yarona Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 34 Suikerbos Drive, Lydiana, Pretoria, 0184, Gauteng
  • Vanaf R850 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Yarona beteken 'ons s'n' in Pedi. Yarona Guesthouse is 'n huislike en gerieflike gastehuis in 'n rustige omgewing in die luukse woonbuurt Lydiana in Pretoria. Die gastehuis is in 'n pragtige tuin-omgewing gevul met voëls, en bied gerieflike verblyf en uitstekende gasvryheid. By Yarona probeer ons ons bes om aan jou vereistes en behoeftes te voldoen, en ons vriendelike personeel sal daardie ekstra myl loop.

Verblyf word gebied in enkel-, dubbel- of 2-enkelbedkamers wat elkeen 'n yskassie, mikrogolf, werkstafel, tee- en koffiemaakgeriewe en satelliet-TV het. Sommige van die kamers is en suite, terwyl ander gebruik maak van gedeelde badkamers.

'n Heerlike ontbyt smeer met graan, vrugte, vrugtesap, spek, eiers, roosterbrood, konfyt, botter, tee, koffie kan daagliks in die eetkamer geniet word. Middagete en stewige aandetes kan ook gereël word.

Die gastehuis het 'n lieflike stoep met sitplek, 'n pooltafel, ingeboude braaigeriewe en 'n kroegarea. Die stoep lei na 'n sprankelende swembad. Dit is die ideale plek om te ontspan. Daar is ook 'n gemeenskaplike gastesitkamer met 'n kaggel en 'n TV.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Goed

Netheid
4.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.7
Diens
3.7
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Clive Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 34 Suikerbos Drive, Lydiana, Pretoria, 0184, Gauteng
  • Gaste dink Yarona Guesthouse het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 34 Suikerbos Drive, Lydiana, Pretoria, 0184, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6yFqtNlFgaAMy9Qp4Nr49WO8xNNzBRwBL2o4v2E7HnIC6rDi6V?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 3 5 1 4 34 Suikerbos Drive Lydiana 0184 Gauteng 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -25.740334631399 28.291690900629

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang