Successfully reported

The Yellow Door

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Vanessa W
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

We had an enjoyable blessed weekend with friends. We had an awesome time. The house was well equipped with all that one would need for a weekend stay. Additional chairs and crockery made it easy to have friends/guest speakers over for a couples breakaway weekend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Abraham
The Yellow Door
Hi Vanessa, Thank you so much for your lovely review!

Leanthea D
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Groot groep van 10 mense, baie lekker gekuier. Baie lekker gebly, baie veilig gevoel en huis is ten volle toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Abraham
The Yellow Door
Hi Leanthea Ons is baie bly julle het veilig gevoel en lekker gebly.

Dowayne K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Lieflike familie huis. Wat 'n wonderlike plek om saam met vriende en familie te kuier op die pragtige dek wat uitkyk na die lieflike waters. Dit was ysig koud, maar die binnebraai en samesyn in die leefarea het dit draaglik gemaak. Dit is beslis 'n tweede kuier werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Abraham
The Yellow Door
Baie dankie vir jou terugvoer. Hoop om jul gou weer te sien. Groete, The Yellow Door

Shirley B
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Apr 2025

Dit is 'n fantastiese plek, sal aan beveel vir baie ander. Baie lekker, sal dit weer oor kan doen.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Kobus V
Lang verblyf
4.6
Mrt 2025

Lekker gebly en met die familie gekuier. Ons het lekker gebly, lekker met die familie gekuier, gebraai (net baie werk om die groot gasbraai elke keer skoon te maak). Die vinnige vervanging van een matras word baie waardeer. Lindie het genoeg tyd geneem om die huis goed skoon te maak. Marianda het vinnig op elke oproep gereageer, ons waardeer dit baie. Die baie badkamers was baie prakties, veral toe ons 'n vol huis gehad het. Enigste kritiek is die wasbak in die hoofslaapkamer wat nie so maklik bereikbaar is nie (is nie soos in foto 15 nie). Die een foto van die see (foto 4) is natuurlik nie van die huis af sigbaar nie. Die noodkragstelsel het ook baie gehelp wanneer daar beurtkrag was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Abraham
The Yellow Door
Goeie more Kobus Ons is baie bly julle het die paar weke geniet in ons huis. Net gou vir duidelikheid: foto 4 is van die landskap wanneer jy gaan stap (daarom dat ons verwys na lieflike staproetes op ons profiel) en foto 15 van die gaste badkamer en nie die hoofslaapkamer se badkamer nie. Ek weet egter dat die hoofslaapkamer se wasbak effens ontoeganklik is en sal werk aan 'n plan vir toekomstige gaste. Ons hoop om julle gou weer te verwelkom.

Vanessa W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jun 2025

We had a peaceful stay. Ideal for a large group. Thank you. We had a good stay. However, the house needs a blender, irons, heater, the air conditioner is non-operational, air fryer and pressure cooker. The gas in the stove was depleted on Saturday late afternoon. We were done cooking and thus only used the microwave afterwards. Room No. 2 has a huge hole in the wall and this made the room extremely cold. The power tripped twice and this must be investigated. A sliding door will be beneficial between the lounge and dining room, especially if one needs to have confidential meetings/sessions. There is only one TV in the entire house working and there are 5 rooms in use.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Abraham
The Yellow Door
Dear Vanessa Thank you for your review and for noting that you had a peaceful and enjoyable stay. We always value constructive feedback and take note of suggestions where relevant. That said, guests are welcome—and encouraged—to contact us prior to arrival to confirm available amenities. The house is equipped with standard, family-friendly appliances, and we’ve found these to be more than sufficient for the average self-catering stay. It’s also important to mention that our property is marketed as a family home, designed for relaxation and quality time—not as a venue for private meetings or professional sessions. Warm regards Abraham & Elsabè

Elsibe W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Onvergeetlike kuiertjie en wegbreek gehad. Ek sal The Yellow Door definitief weer. Fantastiese huis met alles wat nodig is. Gerieflik, netjies met ruim spasie. Vriendelike ontvangs en behulpsaamheid van Marianda.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roxanne M
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Fantastiss. Sal die definitief aanbeveel vir groot groepe en families! Vriendelike diens, perfekte huis en area vir kuier met vriende en familie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rowan A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Gemaklik. Baie lekker huis en rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Abraham
The Yellow Door
Dankie vir jou mooi resensie, Rowan. Hoop om julle gou weer te sien! -Elsabè, The Yellow Door

Paul Clinton C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

The stay was awesome and the views were stunning. Thanks. Thank you, we had a lovely weekend. Nice and spacious, and we felt safe. The contact person was very friendly and helpful. Will definitely book again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Abraham
The Yellow Door
Thank you for the great review, Paul. Hope to see you soon! -Elsabè, The Yellow Door

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Abraham Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 10)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14 De La Rey street, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa47a53ed6fcd1a79376bd5d747580e3935bf596145f0166d73d0ab55e96f12bc84a6f97ca74d45128a95b2415a969c188e2c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 10) 11 5 1 5 14 De La Rey street De Kelders 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.561005151963 19.35897231102

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang