Successfully reported
+4

Yellow door in Boston

Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Jooste Road, Boston, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Yellow Door in Boston is geleë in Bellville, 'n area bekend vir sy sjiek inkopies en eetplekke. Of gaste nou op 'n sakereis is of 'n geliefde in die hospitaal besoek, dit is die ideale plek om te ontspan en nuwe energie te kry.

Die eenheid het 'n oopplan-uitleg en bied slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind. Dit is gemeubileer met 'n dubbelbed en 'n slaapbank vir kinders. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort.

Die eenheid sluit 'n werkstasie en 'n slim-TV met stromingsdienste en DStv in. Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe.

Gaste sal toegang hê tot gratis WiFi. Die woonstel is net 'n paar minute van Louis Leipoldt-, Karl Bremer- en Tygerberg-hospitale af, wat dit baie gerieflik maak vir diegene wat die stad om mediese redes besoek. Willowbridge- en Tygervalley-winkelsentrums is ook naby en bied talle restaurante, koffiewinkels, kruidenierswinkels en ander kleinhandelwinkels.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

3

1 x Dubbelbed

1 x Kinderbank vir 1

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
TV
Verwarmer
DStv
Stroomdienste
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Riaan Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 5 maande

Ligging

  • 5 Jooste Road, Boston, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Yellow door in Boston het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Jooste Road, Boston, Bellville, 7530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA69585e0b936cf6df9363d7812e1b7501b7e8b8025cc1ab2b6b39c7d86e681d7841e02a4c95939658936bbb1aa0c4c3d692bc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 3) 1 5 1 5 5 Jooste Road Boston 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.8959781 18.6135619

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang