Successfully reported
+15

YellowStone

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 26 Seodin Road, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
  • Vanaf R690 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

YellowStone is 'n pragtige boho-sjiek, rustieke verblyf in Kuruman, perfek vir gaste wat op soek is na 'n gemaklike oornagplek.

Elke kamer is gemeubileer met gemaklike beddens en sluit 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak in.

Elke kamer het WiFi, lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n slim-TV.

Elke kamer het toegang tot die gemeenskaplike kombuis met 'n yskas, mikrogolfoond en koffiemaakgeriewe.

Hierdie verblyf bied 'n tuiste weg van die huis, waar gaste die pragtige Kalahari-sonsondergang kan aanskou en die rustigheid daarvan kan geniet.

Ons het 'n veilige onderdak-parkeerarea.
Parkering en spasie is beperk.
Wanneer u met 'n kampeerwa, karavaan of sleepwa reis, meld dit asseblief in u navraag, sodat ons u die gemaklikste oornagverblyf kan bied.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Emmarentia K
Saam met lewensmaat
5.0
Lovely. Great place for a weekend breakaway.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Duane B
Saam met lewensmaat
5.0
Very clean and great value for money. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Tanja K
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderful. Very nice decor. Spacious. Quiet. Brand new - wishing you all the best for your business.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Magda D
5.0
Sal weer daar oorbly. Vriendelik ontvang! Kamers is ruim en baie netjies.
Aug 2025
Saartjie A
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, ontspanne en seker. Pragtige en goed versorgde verblyf. In al ons behoeftes voorsien. Perfek vir 'n oornagplek. Vriendelike ontvangs met duide...
Sien meer
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Victoria Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 11 maande

Ligging

  • 26 Seodin Road, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
  • Gaste dink YellowStone het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 690
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 690
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 690
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 26 Seodin Road, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA54ced622c50b4bb69e270257ead185953db8d5bb2c95baa14df3a6e4bae92fa629a771eb3d16e846649a854c731413f125ba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690 per nag (plek vir 2) 37 5 1 5 26 Seodin Road Kuruman 8460 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -27.444619392605 23.439613694678
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang