Thalassa & Yemaya
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 13 Stephen Road, Southport, 4230, KwaZulu-Natal
- Vanaf R950 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Thalassa & Yemaya is twee vakansie-eenhede in Southport, tussen Hibberdene en Port Shepstone aan die Suidkus van KZN. Hulle is in 'n stil, sentrale area geleë, perfek vir gaste wat die streek en sy manjifieke 130 km lange Hibiscus-kuslyn wil verken.
Thalassa bestaan uit een hoofslaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 1 badkamer. Die sitkamer het 'n dagbed en 'n gemaklike bank vir 'n ekstra gas, terwyl 'n dubbelbed in 'n klein aparte hoekie gevind kan word.
Yemaya bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed, terwyl die tweede slaapkamer 'n dubbelbed het. Hierdie 2 kamers deel 'n badkamer met 'n stort.
Albei eenhede beskik oor goed toegeruste kombuise met 'n yskas/vrieskas, induksiestoof, mikrogolfoond en lugbraaier, sowel as braaigeriewe en volledig omheinde tuine wat perfek veilig is vir u troeteldiere.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Suki Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 13 Stephen Road, Southport, 4230, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Thalassa & Yemaya het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 13 Stephen Road, Southport, 4230, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang