Successfully reported
+46

Velddrif Riverside Guesthouse

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 133 Voortrekker Road, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Velddrif Riverside Guesthouse is 'n lieflike gastehuis wat langs die Bergriviermond in Velddrif geleë is, wat dit 'n ideale bestemming maak vir oornagverblyf wanneer jy deur die Weskus toer.

Dié gastehuis bied 6 eenhede, elk met slaapplek vir 2 tot 6 gaste, en sluit 'n kombuisie in. Elke kamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Een van die eenhede, die gesinseenheid, beskik oor beide 'n bad en 'n stort en kan tot 4 gaste of 4 volwassenes en 2 kinders akkommodeer.

Die kombuisies is toegerus met verhit-en-eet-geriewe soos 'n Snappy Chef, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Bykomende geriewe in elke eenheid sluit 'n TV, WiFi en lugversorging in.

Die ligging van hierdie gastehuis is naby plaaslike winkels en restaurante en gaste kry veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Nico N
Saam met lewensmaat
5.0
Briljant. Ons kan vir seker 'n 5* + gee puik akkommodasie, baie dankie.
Sep 2025
Fritz Coetzee C
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome! Verblyf was wonderlik! Die ontvangs was baie gasvry en die kamer was pragtig skoon. Alles binne was net wat jy nodig het! Baie dankie vir jou...
Sien meer
Mei 2025
Bianca S
5.0
10/10. Die verblyf was puik! Ons het alles wat ons nodig gehad het gekry. Ons was vriendelik verwelkom en goed ingelig oor die akkommodasie asook die ...
Sien meer
Mei 2025
Warren
Saam met lewensmaat
5.0
Great stay. We had a nice stay. Friendly staff.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Lucille E
Saam met vriende
5.0
Ek het nie woorde om dit te beskryf nie, maar ons sal definitief weer gebruik maak. Dit was heerlik en was baie rustig. Ons het dit baie geniet.
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Stephnhy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 133 Voortrekker Road, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Gaste dink Velddrif Riverside Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 133 Voortrekker Road, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA73cf78c5dff13162f1824a1f3293f7b7c02f647a5f12c097ef53b441080213169ba92aa416121a8c5ce1b711ee6724600f3c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 42 5 1 5 133 Voortrekker Road Velddrif 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 11:00-14:00 10:00 -32.786303535278 18.17326985971
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang