Successfully reported
+23

Your Home Langebaan

Gastehuis
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1200 Jag Close, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7354, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Your Home Langebaan bied verblyf in 2 ateljeewoonstelle op die eienaar se perseel op Langebaan Country Estate in Langebaan. Hierdie eenhede is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na gerieflike oornagverblyf.

Elke eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n oopplan-uitleg. Die Deluxe King Studio het 'n koninggrootte-bed, terwyl die Classic Queen Studio 'n koningingrootte-bed het. Gehaltelinne en handdoeke word voorsien. Elke eenheid het privaat ingange, 'n en suite-badkamer, kombuisie, 'n TV en werkspasie.

Gaste het toegang tot WiFi, braaigeriewe en gratis parkeerplek op die perseel. Op die landgoed kan gaste verskeie aktiwiteite, soos putt-putt, tennisbane, 'n gimnasium, skilderagtige fietspaaie en 'n 18 putjie-gholfbaan geniet. Die landgoed het 'n restaurant by die klubhuis, en 'n kafee by die dryfbaan. Winkels en restaurante is naby en die verblyf is naby die strand.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
George V
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties plek en goed geleë! Baie lekker gebly in 'n veilige, ruim, luukse, skoon en gerieflike woonstel. Gasvrou baie vriendelik en behulpsaam. Sal...
Sien meer
Apr 2025
Natasha C
Saam met lewensmaat
5.0
Amanda was a really amazing hostess, always available when needed. Thank you. It was peaceful and relaxing. Well-needed break.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Dr Louis P
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastiese plek en eienaar. Ons sal met elke besoek aan Langebaan daar wil bly. Baie dankie, Amanda.
Des 2024
Liesl T
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlik! Dit was 'n pragtige, skoon, netjiese blyplek. Daar was soveel moeite gedoen met die water, beskuit, muesli, en selfs jogurt en vrugte. Baie...
Sien meer
Des 2024
Wena V
Gesin met tieners
4.8
Huis weg van huis. Heerlike selfhelp ontbyt was ingesluit. Alles en meer wat ons nodig gehad het. Kan dalk net aanbeveel om by hoofkamer ook 'n waaier...
Sien meer
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 1200 Jag Close, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7354, Wes-Kaap
  • Gaste dink Your Home Langebaan het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1200 Jag Close, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7354, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA56f3fd2ad9816b94c6375906ab546553e2693a4a20faaea51913d070bae1d7426e7f764c63d64ecd662b2e7bc0d64ca4542e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 1200 Jag Close Langebaan Country Estate 7354 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.067352328051 18.044017327613
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang