Your Home Langebaan
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1200 Jag Close, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7354, Wes-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Your Home Langebaan bied verblyf in 2 ateljee-eenhede op die eienaar se eiendom in Langebaan Country Estate, Langebaan. Hierdie eenhede is 'n ideale keuse vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na gerieflike oornagverblyf.
Albei die ateljee-eenhede kan tot 2 gaste in elke oopplan-kamer akkommodeer. Die Deluxe Koning-ateljee is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die Classic Koningin-ateljee met 'n koningingrootte-bed ingerig is. Kwaliteit linne en handdoeke word voorsien. Elkeen van die kamers het privaat ingange, 'n en suite-badkamer, 'n klein kombuisie, 'n TV en 'n toegewyde werkspasie.
Gaste het toegang tot WiFi, braaigeriewe en gratis parkeerplek op die perseel. Op die landgoed kan gaste verskeie doendinge soos putt-putt, tennisbane, 'n gimnasium, skilderagtige fietspaaie en 'n 18 putjie-gholfbaan geniet. Die landgoed het 'n restaurant by die klubhuis, en 'n kafee by die dryfbaan. Geriewe soos winkels en restaurante is naby en die eiendom is naby die strand.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Amanda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 1200 Jag Close, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7354, Wes-Kaap
- Gaste dink Your Home Langebaan het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1200 Jag Close, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7354, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang