Successfully reported
+25

The Canals 3

Selfsorg
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 7 persone
    6 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Canals 03, Marina Martinique, Jeffreys Bay, 6332, Oos-Kaap
  • Vanaf R2 750 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

The Canals 3 is in 'n landgoed tussen Jeffreysbaai en Astonbaai geleë. Dit bied gaste die opsie van selfsorgverblyf.

Die Canals 3 kan tot 6 volwassenes en 1 kind akkommodeer en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n gastetoilet, saam met 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea.

Die slaapkamers en badkamers is bo geleë. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Hierdie kamer het 'n balkon met pragtige uitsigte oor die kanaal. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 'n driestapelbed het met 'n koningingrootte-bed aan die onderkant en 'n net-kindbed bo-op wat 3 mense akkommodeer. Hierdie 2 kamers deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Al die slaapkamers is toegerus met staande waaiers.

Op die grondvloer is die oopplan-kombuis, -eetkamer en -leefarea, asook 'n gastetoilet. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof en oond, ketel, broodrooster, koffiemasjien, ontbyttoonbank met stoele, en 'n aparte opwaskamer met 'n skottelgoedwasser en wasmasjien. Die eetarea het 'n etenstafel en stoele met sitplek vir 6, terwyl die sitkamer gemaklike rusbanke en 'n platskerm-TV met Netflix, Prime Video, BritBox en Apple TV bied. Skuifdeure lei na die dek met 'n buite-etenstafel en stoele met sitplek vir 8, saam met 'n ingeboude braai. Twee kajakke is beskikbaar vir gaste se gebruik. Hierdie eiendom word aangedryf deur sonkrag.

Marina Martinique is 'n skilderagtige landgoed wat 24-uur toegangbeheerde sekuriteit bied. Met sy kronkelende kanale en pragtige huise langs die kanaaloewers is die strand net 'n paar minute weg, en restaurante is ook naby. As jy deur die Marina stap, sal jy verbaas wees oor die uiteenlopende uitsigte, van die kanale tot die windpompe en berge.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

3

1 x Koningingrootte-bed

1 x Kinderbed vir 1

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Andre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • The Canals 03, Marina Martinique, Jeffreys Bay, 6332, Oos-Kaap
  • Gaste dink The Canals 3 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 750
per nag (plek vir 7)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 750
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R 2 750
per nag (plek vir 7)
Bespreek
  • Kapasiteit: 7 persone
    6 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Canals 03, Marina Martinique, Jeffreys Bay, 6332, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd567690b3bbf150bff3e6e91b76acdd87afd088435e5c0956840391fd1bdb1e389cedf735e8afaf1cb8c75d0aef2c8c904e6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 750 per nag (plek vir 7) 8 5 1 5 The Canals 03 Marina Martinique 6332 Oos-Kaap 021 201 8901 12:00-18:00 10:00 -34.075193576689 24.913616902516

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang