Successfully reported

HarteHuis

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Lizell S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Dit was 'n blessing. Dit was só lekker om in 'n skoon en netjiese plek in te stap! Gasvrou met 'n hart van goud en baie vriendelik! 'n Welkomsbrief aan ons persoonlik met 'n vars bos blomme en 'n verrassing in die yskas het gevoel soos huis! Ons was bevoorreg om 1ste gaste in haar splinternuwe woonstel te wees en sal sonder twyfel enige iemand na haar aanbeveel! "Your place to stay" is voorwaar wat sy naam sê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anne-Marie
HarteHuis
Dankie vir die mooi woorde... Dit was net so 'n blessing om julle as my eerste gaste te ontvang. Hoop om jul weer in nabye toekoms te sien. Vriendelike groete, Anne-Marie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Anne-Marie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 2 maande

Vanaf R900
R 900 R 630
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R900
R 900 R 630
per nag, vir 2 mense
Vanaf R900
R 900 R 630
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 110 General Dan Pienaar Road, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2473383bb7452a9a8ddde0d9843e5cfe1fc238cd3d8a72dc49f8958c17ba889760baaeb5296665bbb719336c17876e9fcd39?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R630 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 110 General Dan Pienaar Road Bloemfontein 9301 Vrystaat 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -29.0822634 26.2070523

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang