Successfully reported

YS Klip Hys

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Noelien B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Stilte en rus vir die siel. Ons het die naweek baie geniet, dit was stil en rustig. Die Kol Kol bad was heerlik, veral hier teen sonsondergang met 'n drankie in die hand. Die ou Klip huis is pragtig binne en heerlik koel, al is dit hittig buite. Given het goed na ons omgesien, net jammer ons het nie vir Peter self ontmoet nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mieke S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Waarde vir geld. Ons het baie lekker gebly! Die kliphuis is pragtig, die bokkies, vlakvarke en kameelperd het kom hello sê. Peter het baie goed met ons gekommunikeer van dag een af, en hy was baie behulpsaam. Wanneer ons vir ys, hout of blits gevra het, is dit onmiddellik afgelewer deur sy werkers. Die plek was skoon, netjies en ingerig met alles wat nodig was. Die kol-kol warmbad was 'n hoogtepunt! Ons het gesukkel om hom aan die gang te kry met ons hout, en Peter het persoonlik uitgekom om ons te kom help. Ons sal beslis weer daar bly, en volgende keer sommer saam vriende.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Penelope V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Sal weer kom en dan langer bly. Alles is daar wat jy gaan nodig hê vir verblyf. Die huisie was baie goed toegerus. Van eetgerei tot ordentlike wynglase en lekker verskillende koffie bekers. Die KolKol bad was heerlik. Vriendelike ontvangs. Heerlike stilte. Wild amper op die voorstoep. Ons sal graag weer kom en langer bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Evan O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Unieke blyplek met lekker karakter. Baie netjies, oulike plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeaninne F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Asemrowend mooi en lekker. Ons het elke oomblik geniet. Die verblyf het alles en meer wat mens benodig. Die uitsig en natuur was so terapeuties, ons het vergeet van die tyd. Ons was ook baie dankbaar vir die werker Given, hy was baie behulpsaam. Die eienaar het ons ook gereeld op hoogte gehou met alles, en puik aanwysings gegee. Ons gaan definitief weer die plek besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk T
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

‘n Wonderlike ervaring in die natuur! Besonderse ervaring! Ek sal graag weer daar wil oorstaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Aaltje G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2025

Rustig en ontspanne. Baie lekker, dankie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Jos F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Pragtige rustige veilige ontspanning met wild op jou voorstoep. Privaatheid, rustigheid, waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlene P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Rustig. Presies soos ek gehoop het dit gaan wees. Heerlik gekuier. Alles wat mens nodig het, is daar. Tot wild wat op die gras voor die huis verbyloop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theunis Potgieter D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

A gem in the bushveld. This place was just beautiful and very comfortable! The hosts were so friendly and welcoming. Quiet and lovely surroundings.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Peter Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 132

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 36 Welgevonden JR124, Dinokeng Big 5 Game Reserve, 44.9 km from Cullinan, 0010, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA30f4e2988a1a24eb6c840aaf95fb7047f7a4db28772a34e9dd5900e63cf939855cd7f018bb85a3800496eddf5d70661005c6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 36 Welgevonden JR124 Dinokeng Big 5 Game Reserve 0010 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.36317049958 28.412209114566

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang