YS Yeshuati
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 36 Welgevonden De Wagensdrift, Cullinan, Dinokeng, 0100, Gauteng
- Vanaf R7 800 per nag, vir 9 mense
Beskrywing
YS Yeshuati is 'n pragtige vakansiehuis op 'n privaat wildplaas in Dinokeng. Die vakansiehuis is nie omhein nie, sodat wild vrylik in die tuin kan rondloop.
Die eenheid bied slaapplek aan 9 gaste en beskik oor 5 slaapkamers en 3 badkamers. Slaapkamer 1 beskik oor 'n koninggrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort, bad, wasbak en toilet. Slaapkamer 2 beskik oor 'n dubbelbed. Slaapkamers 3 en 4 beskik albei oor 'n koninggrootte-bed, en slaapkamer 4 beskik ook oor 'n enkelbed. Die ander badkamers het 'n stort, bad, toilet en wasbak. Die oopplan-eenheid sluit 'n etenstafel, sitkamer, stoeptafel, kombuis en privaat balkon in. Die kombuis is toegerus met 'n wasmasjien, tuimeldroër, skottelgoedwasser, gasstoof, oond, yskas, mikrogolfoond, broodrooster en ketel. Gaste kan die borrelbad sowel as 'n privaat balkon geniet.
Ander geriewe sluit TV en WiFi in. Gaste het ook toegang tot veilige parkeerplek en braaigeriewe.
Doendinge in die omgewing sluit visvang, voetslaan, Groot Vyf-safari's, voëlkyk en wildritte in.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Peter Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 132
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 36 Welgevonden De Wagensdrift, Cullinan, Dinokeng, 0100, Gauteng
- Gaste dink YS Yeshuati het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 36 Welgevonden De Wagensdrift, Cullinan, Dinokeng, 0100, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang