Successfully reported
+20

Yutori

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Alma Street, Ocean View Heights, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Yutori is 'n bekoorlike huis op 'n gedeelde eiendom in Ocean View Heights, Struisbaai, wat gaste ruim en gemaklike selfsorg-akkommodasie bied binne maklike bereik van 'n klein winkelsentrum en 'n swemstrand. Dit is 'n ideale opsie vir 'n klein gesin of groep vriende wat 'n vakansiewegbreek soek.

Die huis bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers, wat gemaklik tot 4 gaste kan akkommodeer. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is oopplan na die leefarea en is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof, skottelgoedwasser, wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea sluit 'n TV, gemaklike rusbanke, 'n eetkamertafel en 'n ingeboude braai in.

Hierdie area maak oop na 'n balkon met buitesitplek en verre see-uitsigte. Gratis WiFi en veilige onderdakparkering is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Kaggel
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Dalene Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 39

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 1 Alma Street, Ocean View Heights, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Gaste dink Yutori het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Alma Street, Ocean View Heights, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA74ce52a4bbf8265e0e1debfadb03793f32a3c674b6395f4f239343a96f89791ae4c5d55403a6d90dee57472729f2a7ba89b6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 1 Alma Street Ocean View Heights 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.804373959504 20.036706020825

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang