Successfully reported
+17

Yzerzee 2

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Flamingo Avenue, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Yzerzee 2 is in Yzerfontein aan die Weskus van die Wes-Kaap geleë. Dit is ideaal vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n rustige wegbreek. Dit is naby talle winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Die dubbelverdiepingwoonstel beskik oor 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 gaste op 'n slag. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n bad en stort en daar is 'n gastetoilet op die grondvloer.

Die kombuis is toegerus met selfsorggeriewe en daar is 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Die hoofslaapkamer het ook 'n TV met DStv.

Daar is 'n hek aan die bokant van die trappe vir babas.

Daar is oorgenoeg parkeerplek op die perseel en die eenheid is toegerus met 'n moderne alarmstelsel en gewapende reaksie.

Die Yzerfontein-strand, supermark, bakkery, 5 restaurante en 'n sportklub is almal naby.

Binne 20 kilometer is Buffelsfontein Privaat Wildtuin wat wildritte bied, die Weskus Nasionale Park en
!Khwa Ttu San Kultuursentrum met bergfietsroetes.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Wassery naby
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Wessel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 7 Flamingo Avenue, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Gaste dink Yzerzee 2 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Flamingo Avenue, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA90fe23c7893759802057bb1749aacd40d25a05a0dc4042ce7663a21bb388d83fc9c4f7ac20fa47fc9129013d54c2735e2a88?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6) 10 5 1 5 7 Flamingo Avenue Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.34366488287 18.165552745439
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang