Successfully reported
+31

Zamar Gastehuis

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 15 Crassula Street, Tuinsig, Caledon, 7530, Wes-Kaap
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Zamar Gastehuis is in die rustige buurt van Tuinsig in Caledon geleë. Die gastehuis bied maklike toegang tot die N2-hoofweg.

Dié gastehuis het 2 stylvolle kamer met dubbelbeddens. Elke kamer het 'n yskassie, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die en suite-badkamer het 'n stort.

Daar is ook braaigeriewe, parkeerplek op die perseel en gratis WiFi. Etes kan in die eetarea geniet word.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Graham M
Saam met lewensmaat
5.0
Comfortable, clean and tidy. Zamar guest house was comfortable and clean with everything you need for a good stay. Very friendly host.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Koos S
5.0
Baie vriendelik, mooi skoon, netjies en 'n heerlike bed. Baie vriendelik, mooi skoon en netjies. Baie naby aan die Caledon Spa.
Jul 2025
Karin D
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig en gemaklik. Daar was alles wat ons nodig gehad het. Fantastiese ligging. Klipgooi vanaf die warm baddens.
Apr 2025
Rohann J
5.0
Rustig en lekker. Was baie rustig en lekker.
Apr 2025
Gideon S
Saam met lewensmaat
5.0
Smaaklik. Baie vriendelik, skoon, netjies en die eienaar gaan uit haar pad vir die gas. Sal vir seker weer daar rus.
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Wendy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 15 Crassula Street, Tuinsig, Caledon, 7530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Zamar Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 15 Crassula Street, Tuinsig, Caledon, 7530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2b0f0a7da5b9dbaff1f58d1b4384c8200ccd733ed56bd42e131fa5f80d4fdd42c19e40371cf1582870c273cb7214f816e1b4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 15 Crassula Street Tuinsig 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 11:00 -34.227267 19.434337
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang