Successfully reported

Zangarna Game Lodge

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Ruhan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2020

Foto's en woorde kan dit nie beskryf nie! Ons het ons huweliksherdenking by Zangarna geboek. Wat 'n ongelooflike ondervinding. Ons was bederf tot die afgrond in! Hulle het dit so spesiaal gemaak dat ons nie kan dink ons wil enige ander plek besoek vir so geleentheid nie. Die werknemers en bestuur is baie hulpvaardig, vriendelik en gaan uit hulle pad uit! Die verrassings van sundowners tot spesiale etes was ongelooflik. Die kos wat bedien was was uit die boonste rakke! Dit is iets wat elke paartjie moet beleef!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Richard & Esther Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 74 600
per nag, vir 12 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 74 600
per nag, vir 12 mense
Vanaf
R 74 600
per nag, vir 12 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Blaauwbank, Lephalale, Vaalwater, 0530, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI5ZGMwMDlkLTczNDEtNDk1Ni04MTBmLTMzZmRmZDI5Mjc0Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R74 600 per nag, vir 12 mense 1 5 1 5 2 Blaauwbank Lephalale 0530 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.018057218475 28.038026690483
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang