Successfully reported
+22

Wolverfontein Zara Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R62, Wolverfontein Farm 137 Portion 25, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 700 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Wolverfontein Zara Cottage is 'n lieflike selfsorg-eenheid wat in die 1930's gebou is. Genesteld aan die voet van die Touwsberg, aan die oewer van die Touwsrivier, Ladismith, en op Wolverfontein-plaas, is dit ideaal vir diegene wat vrede en rustigheid soek weg van die besige stadslewe.

Hierdie eenheid kan tot 6 gaste op 'n slag akkommodeer en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is gemaklik gemeubileer met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens bevat. Hierdie slaapkamers deel die gebruik van die tweede badkamer, wat met 'n stort toegerus is. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuis met 'n gasstoof, oond, Dover-stoof, mikrogolfoond, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskas-vrieskas. Die sitkamer en eetkamer het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar indien gaste tydens hul verblyf verbind wil bly.

Die leefarea lei na 'n oordekte patio met buitesitplek, 'n vuurput, draagbare braaigeriewe en 'n plonspoel. Gaste het skaduryke parkering. Hierdie eenheid het 'n sonkrag-rugsteun om die ligte te laat werk, 'n kragpunt en WiFi tydens kragonderbrekings.

Gaste kan toegang tot die Touwsberg Natuur- en Wildreservaat geniet, wat uitstekende bergfietsroetes, stap en voëlkyk bied. In die aand is die lug vol sterre en is dit ideaal vir sterrekyk.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Andre Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 23

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • R62, Wolverfontein Farm 137 Portion 25, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
  • Gaste dink Wolverfontein Zara Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 700
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 1 700
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R62, Wolverfontein Farm 137 Portion 25, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA86d9c3a4ea3c1b94e6f52a0b5f593eddd49542ab7e674cb10f5631b9f6a79680aad621ab8428ffe8cac60b279ff2e0613245?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 6 mense 7 5 1 5 R62 Wolverfontein Farm 137 Portion 25 6655 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.637355257236 20.968190431595
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang