Successfully reported
+10

ZebetsView

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Geen kinders onder 14
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Helderberg Street, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 3)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

ZebetsView is 'n selfsorg-eenheid op die eienaar se eiendom in Stellenbosch, 'n historiese dorp in die Wes-Kaap, omring deur 'n amfiteater van manjifieke bergreekse. Die dorp lê in die hartjie van die Kaapse Wynlande, bekend as die langste en oudste wynroete ter wêreld, en is een van die grootste toeriste-aantreklikhede van die Wes-Kaap, met meer as 145 wynkelders.

Hierdie unieke en privaat eenheid is heeltemal weggesteek van die straat en is bo die motorhuis geleë. Dit bied slaapplek vir tot 3 gaste in 1 slaapkamer. Die solderstyl-slaapkamer, toeganklik via 'n trap, is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Die badkamer is toegerus met 'n stort.

Die oopplan-leefarea en kombuis is onder geleë. Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, gas- sowel as elektriese stoof, oond, mikrogolfoond en kookgerei. Die eenheid beskik ook oor 'n Morso-kaggel, lugversorging, 'n TV met DStv, gratis WiFi en veilige parkering. 'n Gemeenskaplike swembad is beskikbaar.

Stellenbosch bied 'n verskeidenheid aktiwiteite, insluitend gholf, wynproe, stap, visvang, 4x4-roetes, abseil en bergfietsry.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elsbeth Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 16 Helderberg Street, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink ZebetsView het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Geen kinders onder 14
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Helderberg Street, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAEWI5CEdC6Ks0YyAzT0IGTCzQ8gZS4x3A9I8jKlZyRuvdVFmx60?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 3) 10 5 1 5 16 Helderberg Street Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.939122550914 18.862086759528

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang