Successfully reported
+14

Zebra Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: D408 Table Mountain Road, Bishopstowe, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 000 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Zebra Cottage is net buite Pietermaritzburg geleë en bied lieflike selfsorgverblyf op 'n plaas van 570 hektaar wat met akasiabosveld, skouspelagtige rooi kranse, diep beboste valleie en watervalle op die Umgeni- en Rietspruitrivier spog.

Dié kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n stort, wasbak en toilet in die badkamer.

Die leefarea beskik oor 'n kombuisie wat met 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na die sit- en eetarea.

Buite is daar 'n houtdek met 'n tafel en stoele. Hierdie houtdek lei na 'n braai-area met 'n vuurput. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad.

Die Umgeni-rivier vorm deel van die grens van die reservaat en is die tuiste van baie varswatervisspesies sowel as sommige inwonende krokodille. Hierdie verblyf is ook deel van 'n 3500 hektaar-bewarea wat aan die reservaat grens.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Verwarmer
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
3.5
Diens
3.5
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Claire Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • D408 Table Mountain Road, Bishopstowe, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Zebra Cottage het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 000
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 2 000
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: D408 Table Mountain Road, Bishopstowe, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6e65d934b1f4678a3e9a67e432329dcc7aa24c02590625f335f03a455bba6b21a41e63c698d504d3ddf56f39febfcad8cf16?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 4 mense 2 5 1 4 D408 Table Mountain Road Bishopstowe 3201 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.514174071174 30.503788325062
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang